Die volgende gebeure vind plaas op ons kalender:

Safari Makietie vir 2018

28 Julie 2018

Moet dit nie mis nie!

 

26 November 2017

Gemeente Ete

Ons nooi u as gemeentelid uit om weer die Sondag saam met die hele gemeente te kom eet.  Meer inligting sal volg.  Hou solank u kalender oop.

 

 

18 November 2017

Golfdag aangebied deur NG Malopo

Die formaat van die spel en kostes sal nog deurgegee word.

 

 

14 Oktober 2017

Damesoggend by die NG Malopo Kerksaal.

29 en 30 September 2017

Visvang kompetisie!

Hou die spasie dop vir meer inligting!  Kom haal die groot visse uit en kom praat saam oor die ene wat weggekom het!

**Gebeure wat reeds plaasgevind het**

Malopo Makietie Erfenis Fees

29 Julie 2017

Foto’s en meer op die Makietie bladsy.

 

15 Mei 2017

Moedersdag ete

 

 

19 Mei 2017

Paint Nite

Kom wees deel van die onvergeetlike ervaring.  Elke een wat ‘n kwas kan vashou, kan skilder!  Kom wys jou skilderkuns en vernuf.  Bring jou vriende en familie.  Kaartjies is beperk.

Artist: Salli van DrutenBe sure to LIKE/TAG/SHARE your photos!We had so much fun with you crazy creatives in…

Posted by Paint Nite South Africa on Saturday, 20 May 2017